top of page

Bak met laventel

Writer's picture: Nita FourieNita Fourie

Updated: Jun 21, 2024

Hier is die resep vir die gewilde laventel sjokoladekoek met koffie en room soos dit in die tydskrif Sonder Seëls verskyn het. As jy 'n witkoek verkies, laat jy die kakao en koffie uit. Soos julle weet, dollie ek graag die witkoek met vrugte, soos aarbeie en grenadella op. Eksperimenteer gerus, wees kreatief, haal jou mooiste koppies uit vir tee en kuier saam met hartsmense.



53 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page