A new dawn for Purple Posy
Updated: Jun 21, 2024
Welcome to my brand new lavender blog. Purple Posy now has a voice! I can tell you my stories, share interesting information and increase awareness about this versatile purple flower.
I am excited to introduce my new website. As most of you know, technology is not my interest, but I am surrounded by wonderful people who have different interests and talents.
My hart loop oor van dankbaarheid teenoor Anelda wat aangebied het om die webwerf te maak. Niks was vir haar moeite nie en sy het geduldig na my insette geluister en dit dan laat werk. Soos altyd, was dit weer n familie aktiwiteit. My liewe man, Leon, se foto's verleen glans aan ons laventelstorie. Dankie aan my kinders en familie wat 'n opinie kan gee en ondersteun.
Baie dankie Wian Davel wat ingespring het om die webwerf klaar te maak. Sy vriendelike, rustige manier en kennis van sy vakgebied maak hom iemand wat ek kan aanbeveel.
Shawn de Bie is onmisbaar in Purple Posy se digitale verhaal! Baie dankie liewe Shawn.
Dankie aan elke lojale laventelvriendin wat saam met my opgewonde is oor die nuwe toevoeging tot die Purple Posy ervaring. Klink saam met my 'n glasie!
"Technology is best when it brings people together."
Matt Mullenweg
Subscribe to stay updated, share with your friends and join me in the lavender field for purple pleasure.
Comments